Drie vriendinne verander weggooibabas se donker in lig
“Leef ons soos Jesus?” Dié vraag het drie vriendinne hulleself afgevra nadat een van hulle se broers na ’n moeilike kankerstryd gesterf het. Hulle het besef hulle het ‘n gedeelde droom om kinders te help. Vandag bied hulle, onder andere, ’n huis vir babas sonder ’n heenkome.
Get in Touch. Get Involved.
Vivamus suscipit tortor eget felis porttitor volutpat. Nulla quis lorem ut libero malesuada feugiat. Vivamus suscipit tortor eget felis porttitor volutpat. Proin eget tortor risus.